Warning: session_start(): open(/var/cpanel/php/sessions/ea-php74/sess_t2kdpk60pvt5tihpkh4hde17tt, O_RDWR) failed: No such file or directory (2) in /home/solagrat/solagratia.africa/wp-content/plugins/ibtana-visual-editor/src/blocks/form/block.php on line 63

Warning: session_start(): Failed to read session data: files (path: /var/cpanel/php/sessions/ea-php74) in /home/solagrat/solagratia.africa/wp-content/plugins/ibtana-visual-editor/src/blocks/form/block.php on line 63
GROEN GRASPERK – Sola Gratia

GROEN GRASPERK

GROEN GRASPERK post thumbnail
Messenger
Share

Image may contain: one or more people, outdoor and nature, text that says 'SGgarden Garden of Eden Garden School'

Artikel geskryf deur Arina van Garden of Eden Gardening School

Garden of Eden Gardening School

Aërobiese kompos

Die vinnigste metode om die winter grasperk groen te kry na die winter, is die volgende stappe:
1. sny die grasperk laag af om ontslae te raak van die oortollige bruin dooie gras. As dit water kry, verhoed die dooie gras dat die minerale opgeneem kan word;
2. Gooi nou ‘n goeie en lewendig kompos op jou grasperk. Nie alle kompos of “lawndressing” wat ons koop is lewendig en vol aërobiese grond organismes nie. Soek dus kwaliteit kompos uit, want dit beheer die res van die seisoen se groeikrag;
3. Veral as jy kan kompos koop, wat klaar gevul is met vulkaniese rots poeiers. Dit help om die grond organismes lewendig te kry na die winter en die grasperk te voed met 70+ minerale en spoor elemente. Gee ‘n digter grasperk wortelstelsel.
4. Gypsum is ‘n kombinasie van kalsium en swael en veg teen miere, termiete en ook swamsiektes in die grasperk. Dit verander enige grasperk binne 7 dae na ‘n blou groen kleur en versterk ook die gras teen droogte en ryp.
5. Vir ‘n sterk wortelstelsel en ‘n digte grasperk het jy beenmeel nodig sodat die fosfate daarin ‘n sterk wortelstelsel kan groei.
6. Grasperke wat genoeg grond organismes het in die grond, benodig minder water in die somer en is meer hitte bestand.
7. Maak jou grasperk diep nat een keer per week om oormaat water en verminderde suurstof in die grond uit te sny.

Vir enige navrae kontak vir Andries of Riekie

Categories:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *